Blog going slow/ Die Bog-blog gaan stadig Julie 25, 2008
Posted by oomherman in Dames en Here... Intro.2 comments
Lesers
Ek moet eers verskoning maak dat ek nie meer so gereeld skryf nie. Ek het by die werk van ‘nie-veel-om-te-doen-nie’ gegaan tot ‘kan-nie-my-agterent-draai-nie’ in ‘n kwessie van 2 weke. Sal nog stories pos soos die geleentheid hom voordoen.
Groete
Herman
Dear readers
My apologies for not having posted in a while. Things have become ‘interesting’ at work lately and I have not quite found the time to write. I will post again as time allows.
Regards
Herman
My kant van die draad nou “live” Junie 23, 2008
Posted by oomherman in Dames en Here... Intro.Tags: Intro
4 comments
Hi, almal
Welkom by my blog. Ek het uiteindelik so ver gekom soos om dit te begin. Ek dreig al lank. Sien, die saak staan so: Ek het rede om te glo dat ek in my lewe tot dusvêr al baie wedervaringe gehad het wat ek met ander mense kan deel – vir welke doel hulle die lesse so geleer mog aanwend. (Ek het baie van dit al in alle geval lankal met paar gedeel, met gemengde sukses.)
So, hier gaan ons! (in die woorde ‘n famous Voortrekker, ek dink) Hierdie blog sal seker hoofsaaklik in Afrikaans wees, maar daar sal Engelse stories tussenin ook wees. Net vir sommer.
Liefde en vrede
Herman
Hello, everyone
Welcome to my blog. This blog is predominantly in my tribal tongue (Afrikaans) but I will share some stories in the Queen’s language as well. To be brutally honest, I guess I don’t really know what I’ll put here yet, but I have a few ideas, for better or for worse. Enjoy!
Love and Peace
Herman