Comments on: Pa ry die bees dood

By: Pikkelik
Oompie, puik soos altyd!  ‘n Lekker koffiedrink voete op die lessenaar storie!   Thanks, maak weer so!  (Ek weet ek is laat, maar wat….)

By: Monch
Hoor hoor Letesia op jou eerste comment. My neef se stories is die beste. Ek dink nie eers oom Herman Charles Bosman se stories is so kleurvol nie

By: Jani
Hey Harry,

Net ‘n nota om te laat weet…. Tada!  Ek het uiteindelik op jou website ingekom.  Nee wat, die skryfding het jy goed onder die blad.  Sal darem vir die p’s ook afskrifte maak… met die hoop dat iets ‘n briek sal aandraai aan hul gewoonte om vir jou leesstof te gee vir jou blog.  Soos ma wat Sondag weer neergeslaan het voor mense wat doodonskuldig hul muur verf.  Toe Peet wil hê hulle moet huis toe gaan, reken sy: “Nee, ek sal die duiwel wys, ek sal steeds gaan!”  Nou ja, duiwel die been gewys (en ‘n baie mooi ou vinger in die oog sommer op die koop toe!).

By: Letesia Castelyn
Eintlik moet ek saamstem, want jy sal moet ver gaan om Steve Stofsuier se reputasie te ewenaar!  Ek moet jou egter reghelp met die verveelde huisvrouens, want geen huisvrou is regtig verveeld nie, net mans wat nie duidelik nie verstaan dat iemand die gemors agter hulle moet regmaak nie….(Sweepslag!)  As jy in Hustler wil verskyn, sal jy baie meer eksplisiet moet begin skryf, en nou ja….jy het kenners nodig….HA-Ha.  So dalk kan ons vir jou ‘n rubriek kry in die Rapport, net so vir die vervelige mans wat niks beter het om te doen op ‘n Sondag middag nie…..

By: oomherman
Net nie Huisgenoot nie ASSEBLIEF TOG, ek sal dit NOOIT afleef nie. HUISGENOOT: Die tydskrif pasgemaak vir tandarts wagkamers en met trots aan jou gebring deur verveelde huisvrouens van regoor die droogste dele van die land. Dan eerder Hustler of Sarie – ‘n issue waarin Anna-Mart van der Merwe uitpraat oor haar jarelange begeerte om in ‘n pornmovie te verskyn en sodoende die hele land se ekonomie tot stilstand te bring deur elke man hand aan eie ploeg te laat slaan. Net nie die Huisgenoot nie……

By: Letesia Castelyn
Ek dink ek moet hierdie stories van my vriend Herman vir die Beeld, of Huisgenoot stuur, want sulke stories verdien ‘n groter ‘audience’, en hopenlik betaling vir sy kreatiwiteit, en vertellings in Afrikaans, met ‘n geurtjie van Engels daarby…..

My raad is, as jy afval van die fiets (motorfiets), klim maar weer op, al is dit bewerig …..

Sien uit na volgende skrywe